Tweeduisend jaar gelede was die hele Gallië (die ou naam vir Frankryk) deur de Romeine beset... Die hele Gallië? Nee! 'n Dorpie wat deur 'n klomp ontembare Galliërs bewoon word, verset hom hardnekkig teen die invallers. En hulle maak die lewe maar moeilik vir die Romeinse legioensoldate van die omliggende garnisoene...